Gesondheid 24 April 2024 episode artwork

EPISODE · Apr 24, 2024 · 23 MIN

Gesondheid 24 April 2024

from Gesondheid · host RSG

Met kanker in die gesig wat toeneem, moet al meer rekonstruksie-chirurgie gedoen word om die kake, tong, lippe, neus en ander dele van die gesig, waar die kanker weggesny moes word, weer op te bou. Het jy geweet dat kakebene opgebou word uit een van die onderbene? Of dat elke deel wat oorgeplant word, se bloedvate met mikrochirurgie aan oorblywende bloedvate in die kop en nek geheg word? Mari Hudson praat met ’n plastiese en rekonstruktiewe chirurg wat baie betrokke is by dié opbou-chirurgie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 24, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 24 April 2024

0:00 23:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 23 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on April 24, 2024.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!