EPISODE · Aug 24, 2022 · 24 MIN
Gesondheid 24 Augustus 2022
from Gesondheid · host RSG
Een van die groot probleme van kinders wat orgaanoorplantings ondergaan het, is risikogedrag van tieners wat hulle noodsaaklike daaglikse medikasie staak, met tragiese gevolge. Mense se frontale breinlobbe is eers teen 25 goed genoeg ontwikkel om sulke verantwoordelike besluite te neem. Hoe gemaak? Mari Hudson praat met die hoof van die Nier- en orgaanoorplantingseenheid by Rooikruis Kinderhospitaal.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 24 Augustus 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.