Gesondheid 24 Januarie 2024 episode artwork

EPISODE · Jan 24, 2024 · 26 MIN

Gesondheid 24 Januarie 2024

from Gesondheid · host RSG

Die opstellers van die Nasionale Gesondheidsversekeringswet maak beloftes wat nie eens oor 30 jaar kan realiseer nie. Hulle maak ‘n groot denkfout as hulle dink dat private pasiënte se mediese fondspremies bloot in die NGV-fonds inbetaal kan word, of dat belasting verhoog kan word om dit te finansier, of dat huidige private pasiënte die reg tot private gesondheidsorg en private finansiering deur mediese fondse ontneem kan word, of dat staatspasiënte beter dienste sal kry. In die vierde en laaste episode in die reeks oor die NGV, verduidelik ‘n gesondheidsekonoom hierdie stellings aan Mari Hudson.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 24, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 24 Januarie 2024

0:00 26:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 26 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on January 24, 2024.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!