EPISODE · Jul 24, 2019 · 26 MIN
Gesondheid 24 Julie 2019
from Gesondheid · host RSG
In die onlangse TVminireeks, Chernobyl, het die groot kernkragongeluk tot ernstige bestralingskade aan die omgewing en ook akute bestralingsiekte gelei. Wat gebeur in die liggaam met hoë doserings radio-aktiewe bestraling? Watter bestralingsdosis is hoog genoeg vir bestralingsiekte? Wat gebeur wanneer jou eie liggaam radio-aktief word? En is ons liggame nie in elk geval effe radio-aktief nie? Marí Hudson gesels met 'n beroepsgeneeskundige oor akute bestralingsiekte.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 24 Julie 2019
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.