EPISODE · Jun 25, 2014 · 29 MIN
Gesondheid 25 Junie 2014
from Gesondheid · host RSG
Watter soort artritis het my ma? Kan sy gehelp word? Help middels wat glukosamiene bevat? En wat van ander 'natuurlike' middels of 'n dieet? Hoe werk Lupus? Dis van die vrae wat die reumatoloog prof. Helmuth Reuter beantwoord. En ons vertel jou van 'n piepklein nuwe toestelletjie wat onder jou vel ingespuit word om jou EKG in ware tyd te meet en hartritme-defekte vroeg op te spoor. 'n RSG luisteraar was die eerste pasiënt!
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 25 Junie 2014
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.