Gesondheid 25 September 2019 episode artwork

EPISODE · Sep 25, 2019 · 29 MIN

Gesondheid 25 September 2019

from Gesondheid · host RSG

Al hoe meer mense wend hulle tot dagga-olie om verskeie redes, maar daar is nog baie vrae en onsekerhede. Sommige hoop dit kan hulle kanker genees, ander neem dit vir pynverligting, en ander om goed te slaap. Hoe werk die verskillende bestanddele van die daggaplant? Wat gebeur in die liggaam? Watter bestanddeel is medies gesproke die een wat hoop bring in die behandeling of hantering vir siektes? Hoe weet ons watter dagga-olie om te koop, en waar? Marí Hudson gesels met 'n endokrinoloog oor hoe die verskillende dagga-bestanddele die liggaam affekteer.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 25, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 25 September 2019

0:00 29:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 29 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on September 25, 2019.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!