EPISODE · Aug 26, 2020 · 27 MIN
Gesondheid 26 Augustus 2020
from Gesondheid · host RSG
Kan enige dokter netso, sonder enige amptelike mediese of ander ondersoeke, in hegtenis geneem word as 'n pasiënt sterf. Kan 'n dokter sonder enige uitslag van 'n na-doodse ondersoek, enige ondersoek na die kliniese omstandighede, gearresteer en in boeie in 'n vangwa na polisieselle geneem word? Word dokters in Suid-Afrika gekriminaliseer? Is enige pasiënte se dood dan moontlik strafbare manslag? Waar laat dit dokters wat ernstige siek mense se lewe probeer red? Watter prosedures behoort gevolg te word as nalatigheid vermoed word? Marí Hudson praat met twee verteenwoordigers van dokters en chirurge in Suid-Afrika oor die kommerwekkende kwessies.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 26 Augustus 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.