Gesondheid 28 Augustus 2024 episode artwork

EPISODE · Aug 28, 2024 · 24 MIN

Gesondheid 28 Augustus 2024

from Gesondheid · host RSG

Swartmark semiglutide, wat deur ‘n Suid-Afrikaanse medisyne-samesteller vervaardig word, word links en regs sonder 'n doktersvoorskrif deur gim-instrukteurs en ander leke uitgedeel aan vroue wat wil maer word. Daar word aan hulle gesê dis “soos Ozempic.” Die Suid-Afrikaanse Owerheid vir die Regulering van Gesondheidsprodukte (SAHPRA) waarsku dat hierdie ‘nagemaakte’ Ozempic ‘n ander draer-molekule bevat, en gevaarlik kan wees. Om die waarheid te sê, dit kan selfs insulien bevat. Mari Hudson praat hieroor met prof. Tess van der Merwe, wat ondersoek ingestel het na swartmark-semiglutide.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 28, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 28 Augustus 2024

0:00 24:25

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 24 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on August 28, 2024.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!