Gesondheid 28 Februarie 2024 episode artwork

EPISODE · Feb 28, 2024 · 23 MIN

Gesondheid 28 Februarie 2024

from Gesondheid · host RSG

Ná ‘n harde hou teen die kop, soos ‘n klap in ‘n kragklap-kompetisie, bons en stamp die grys- en witstof in jou brein rond in jou skedel soos rooi en geel jellie in ‘n harde bak. Neurone kan skeur as jou kop tol ná ‘n kragklap, en boonop kan elektrolietveranderings elke senuvesel nog meer breekbaar maak vir groter skade met die tweede klap in kragklapkompetisies. Die risiko vir harsingskudding en ander breinbeserings is só groot dat medici in Amerika nou ernstig besin oor die etiek van die ‘sport’. Mari Hudson praat hieroor met ‘n sportgeneeskundige.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 28, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 28 Februarie 2024

0:00 23:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 23 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on February 28, 2024.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!