EPISODE · Apr 29, 2020 · 26 MIN
Gesondheid 29 April 2020
from Gesondheid · host RSG
Waarom kan mense met chroniese siektes soos diabetes, asma, lupus en ander chroniese siekteprobleme, sieker word van COVID-19 of ander virusse as mense sonder die siektes? Wat is dan anders aan hulle immuunstelsels, of hoe? Waarom verskil die sterftesyfers in Italië en Spanje soveel van die van China? Marí Hudson praat met 'n internis oor die effek van die COVID-19 op mense met onderliggende siektes.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 29 April 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.