EPISODE · May 29, 2019 · 25 MIN
Gesondheid 29 Mei 2019
from Gesondheid · host RSG
Saray Khumalo het pas die eerste swart vrou van Afrika geword wat die kruin van die berg Everest bereik het. Die Berg van Berge het egter die afgelope drie weke die lewe van tien klimmers geëis. Hoe werk hoogtesiekte - of lugdruksiekte? Wat gebeur met die brein en liggaam wat hierdie hoogtesiekte lewensgevaarlik maak? Op watter hoogte kan dinge skeef loop? Hoe moet mens 'n hoë bergkruin aandurf om wel voldoende te akklimatiseer? En waarom kan die sjerpas Everest op en af klim sonder probleme?
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 29 Mei 2019
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.