EPISODE · Apr 3, 2024 · 23 MIN
Gesondheid 3 April 2024
from Gesondheid · host RSG
Het jy geweet dat as die pasiënt tot 18 grade Celsius afgekoel word, die hartlongmasjien vir tot 45 minute afgeskakel kan word sodat die hartchirurg ’n aneurisme kan herstel? Hoe koel jy ’n pasiënt af tydens ’n hartoperasie? Hoe lank kan die brein sonder suurstof wees sonder afkoeling? Hoekom word die pasiënt so stadig van die hartlongmasjien gespeen ná ’n hartoperasie? Mari Hudson praat met ’n perfusie-tegnoloog oor hoe hulle die hartlongmasjien tydens hartoperasies bestuur.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 3 April 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.