EPISODE · Feb 3, 2021 · 27 MIN
Gesondheid 3 Februarie 2021
from Gesondheid · host RSG
Die Covid-pandemie het baie vraagstukke in ons gesondheidstelsel uitgewys. Is die Regering se hantering van Covid ’n suksesvolle toetslopie vir ’n Nasionale Gesondheidstelsel? Of het die groot tekort aan dokters, verpleegkundiges en fasiliteite bewys dat die private gesondheidsektor onontbeerlik is? Hoe kan gevriesde poste en afgradering van staatshospitale regverdig word? Watter feite moet nou die hardste praat?
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 3 Februarie 2021
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.