EPISODE · Jun 3, 2020 · 28 MIN
Gesondheid 3 Junie 2020
from Gesondheid · host RSG
Meer as vyf maande gelede het COVID-19 in Wuhan in China uitgebreek, en sedertdien na alle wêrelddele versprei. Weet medici nou meer as vyf maande gelede? Is daar aanvanklike waarnemings wat nou as foutief deurskemer? Is daar groter duidelikheid oor die behandeling? Hoe hanteer dokters in die voorste linie die pasiënte, en kan hulle voorspel watter pasiënte sal herstel en wie nie? Marí Hudson praat met dr. Jantjie Taljaard, 'n infeksiespesialis by die Universiteit Stellenbosch se mediese skool en die Tygerberg Hospitaal, oor die lesse wat geleer is.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 3 Junie 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.