Gesondheid 3 Maart 2021 episode artwork

EPISODE · Mar 3, 2021 · 28 MIN

Gesondheid 3 Maart 2021

from Gesondheid · host RSG

Mediese navorsers werk in laboratoriums met mikroskope en proefbuise in hulle eie wêreld. Hoe oorbrug ’n navorser die afstand tussen laboratorium en die regte lewe van pasiëntsorg? ’n Suid-Afrikaanse navorser is pas bekroon met ’n internasionale prys omdat sy aan die voorpunt gestaan het om ingewikkelde laboratoriumbevindings te omskep in ’n eenvoudige, vinnige toets wat letterlik in die verste kliniek op die platteland gedoen kan word.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 3, 2021

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 3 Maart 2021

0:00 28:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 28 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on March 3, 2021.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!