Gesondheid 4 Desember 2019 episode artwork

EPISODE · Dec 4, 2019 · 26 MIN

Gesondheid 4 Desember 2019

from Gesondheid · host RSG

Dit is 35 jaar sedert ons in Suid-Afrika bewus geword het van MIV/Vigs. Vandag word MIV/Vigs, danksy nuwer medikasies, nie meer beskou as 'n terminale siekte nie. Suid-Afrika het die grootste vigsbehandelingsprogram in die wêreld, want een uit vyf is MIV positief. Neem dit steeds toe? Waar staan ons vandag in terme van opsporing, behandeling, voorkoming en nuwe navorsing? Marí Hudson gesels verder met 'n dokter betrokke by vigsnavorsing oor die stand van MIV/Vigs en behandeling in Suid-Afrika.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 4, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 4 Desember 2019

0:00 26:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 26 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on December 4, 2019.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!