EPISODE · Sep 4, 2019 · 27 MIN
Gesondheid 4 September 2019
from Gesondheid · host RSG
Wat is in daardie proteïendrankie wat jy of jou sportmal tiener daagliks afsluk? Kan dit wees dat dit verbode middels bevat, al word dit nie op die etiket aangedui nie? Kan dit wees dat een van die 'onskuldige' proteïendrankies wat Aphiwe Dyantyi dalk gebruik het, drie verbode middels bevat? Marí Hudson gesels met 'n wetenskaplike wat navorsing gedoen het op die inhoud van verskeie 'onskuldige' proteïendrankies. Jou ore sal tuit oor wat hy in die drankies gekry het, want die nywerheid van voedsel-aanvullers is na jare steeds totaal ongereguleerd in Suid-Afrika!
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 4 September 2019
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.