EPISODE · Aug 5, 2020 · 19 MIN
Gesondheid 5 Augustus 2020
from Gesondheid · host RSG
Waar staan ons met Covid in Suid-Afrika? In watter provinsies het dit reeds die kruin bereik, en hoe weet ons dit? Het die inperkings die kruine in die provinsies verlaag? Wat kan Suid-Afrika verwag met 'n tweede golf? Steur die regering hulle enigsins aan die meer akkurate voorspellings deur PANDA? Marí Hudson praat met een van die lede van PANDA oor die voorspellings en modelle. PANDA (Pandemic Data & Analysis) is 'n groep aktuarisse, ingenieurs, dokters en ander beroepsmense wat hulle kundigheid saamvoeg.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 5 Augustus 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.