Gesondheid 6 Maart 2024 episode artwork

EPISODE · Mar 6, 2024 · 24 MIN

Gesondheid 6 Maart 2024

from Gesondheid · host RSG

Met ‘n instrument wat baie presies op die regte plek in jou hart se linker ontvangkamer geplaas word, word elektriese pulse blitsig, maar akkuraat, gevuur teen ‘n elektriese lading só spesifiek vir hartspierselle dat slegs dié selle sterf en geen ander selle nie. Mari Hudson gesels met ‘n hartritme-spesialis oor die jongste tegnologie om Atriale Fibrillasie, die algemeenste hartritme-defek in mense ouer as 60 jaar, te behandel. Hy het die afgelope jaar die eerste groep pasiënte in Afrika met die nuwe tegnologie, bekend as puls-veld-ablasie, of te wel elektroporasie behandel.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 6, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 6 Maart 2024

0:00 24:26

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 24 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on March 6, 2024.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!