EPISODE · May 6, 2020 · 29 MIN
Gesondheid 6 Mei 2020
from Gesondheid · host RSG
Kubaanse dokters wat teen 'n hoë koste Suid-Afrika met COVID-19 kom help; ambulanspersoneel wat staak oor 'n gebrek aan beskermde klere; chroniese pasiënte wat noodgevalle word; lede van die publiek wat met 'n masker onder die ken of neus loop; verskille oor die sterftekoers… Marí Hudson gesels met dr. Angelique Coetzee, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, oor die jongste kwessies.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 6 Mei 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.