Gesondheid 6 November 2019 episode artwork

EPISODE · Nov 6, 2019 · 26 MIN

Gesondheid 6 November 2019

from Gesondheid · host RSG

Elke dag sterf 18 mense in Suid-Afrika aan hulle eie hand. Is al die gevalle van selfdood voorkombaar? Is daar gapings in Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsels wat oorbrug kan word om die risiko van selfdoodpogings te verminder? Is daar spesifieke stadiums binne depressiesiklusse wat iemand meer weerloos maak vir selfdood? Is daar gevaartekens wat nie ernstig genoeg opgeneem word nie? Speel medikasie 'n rol? Marí Hudson gesels met 'n psigiater oor risiko's en risiko-stadiums vir selfdood.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 6, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 6 November 2019

0:00 26:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 26 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on November 6, 2019.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!