Gesondheid 8 Januarie 2020 episode artwork

EPISODE · Jan 8, 2020 · 25 MIN

Gesondheid 8 Januarie 2020

from Gesondheid · host RSG

Kan jy jou indink: 'n breinoperasie met instrumente deur die neus en langs en bokant die oog? Sonder enige snitte aan die skedel? En 'n pasiënt wat twee dae later huis toe gaan? Marí Hudson praat met 'n Suid-Afrikaanse chirurg wat baanbrekerswerk doen op die gebied van operasies deur die neus en oogkas om by gewasse agter die oog uit te kom, sonder dat die pasiënt blind word of om verdere skade te berokken.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 8, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 8 Januarie 2020

0:00 25:18

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on January 8, 2020.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!