EPISODE · Jul 8, 2020 · 26 MIN
Gesondheid 8 Julie 2020
from Gesondheid · host RSG
Die voorspellingsmodelle vir COVID-sterftes in Suid-Afrika en die wêreld het die sterftes geheel en al oorskat. Waarom? 'n Groep aktuarisse, ingenieurs, dokters en ander beroepsmense wat hulle kundigheid saamvoeg in PANDA (Pandemic Data & Analysis), baseer hulle voorspellings, wat uitsonderlik in die kol is, op 'n spesifieke S-kurwe. Marí Hudson gesels met een van die lede van PANDA, wat verduidelik hoe die voorspellingsmodel werk, hoe COVID verder in Suid-Afrika sal verloop en waarom hulle voorspel dat die sterftesyfer op sowat 11 000 sal draai en nie by 320 000 of selfs by 80 000 of 44 000 nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Gesondheid 8 Julie 2020
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.