Gesondheid 8 Mei 2019 episode artwork

EPISODE · May 8, 2019 · 25 MIN

Gesondheid 8 Mei 2019

from Gesondheid · host RSG

Wat is die werklike wetenskaplike bewyse vir of teen die besluit van die Sportarbitrasiehof teen Caster Semenya. Tot watter mate lei hoër testosteroonvlakke tot beter sportprestasie? Geld die voordeel werklik vir Caster Semenya? Kan die voordeel gemeet word? Hoe verskil Caster Semenya en ander vroue wat met testes gebore word, van transgender-vroue ten opsigte van testosteroon-voordele? Sal Caster Semeya ook so kan uitblink in die 3000m en 5000m as in die 800m en 1500m? Marí Hudson gesels met die internasionaal-erkende sportwetenskaplike, prof. Ross Tucker, wat self in Lausanne voor die Hof vir Arbitrasie in Sport, wetenskaplike studies voorgelê het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 8, 2019

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 8 Mei 2019

0:00 25:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 25 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on May 8, 2019.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!