Gesondheid 9 Maart 2022 episode artwork

EPISODE · Mar 9, 2022 · 21 MIN

Gesondheid 9 Maart 2022

from Gesondheid · host RSG

Katarakvorming is die oorsaak van blindheid by byna ’n kwartmiljoen mense in Suid-Afrika. Dit is ook 'n vorm van blindheid wat met chirurgie behandel kan word om mense weer te laat sien. ’n Nuwe inisiatief is bekend gestel om meer katarakoperasies en lensinplantings op die platteland te doen. Hoe vorm katarakte? Hoe word ’n nuwe lens in die oog ingeplant? Hoe werk die nuwe inisiatief? Mari Hudson het gaan vasstel.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 9, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Gesondheid 9 Maart 2022

0:00 21:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Gesondheid?

This episode is 21 minutes long.

When was this Gesondheid episode published?

This episode was published on March 9, 2022.

Can I download this Gesondheid episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!