EPISODE · Jun 17, 2026 · 22 MIN
Gesondheid: Wat sien ‘n radioloog as hy ‘n sport- of ander besering ondersoek?
from Gesondheid · host RSG
17 Junie 2026: Wat sien ‘n radioloog as hy ‘n sport- of ander besering ondersoek? Kan hy sien hoe ‘n tendon van die been geskeur het? Kan hy sien of die kraakbeen beseer is, en of daar ‘n stresfraktuur is? Kan hy sien of daar verhoogde bloedvloei na die beseerde area is? Is pyn altyd ‘n aanduiding van die erns van die besering? Mari Hudson praat hieroor met ’n radioloog van Stellenbosch.
Embed this episode
Ready to play
Gesondheid: Wat sien ‘n radioloog as hy ‘n sport- of ander besering ondersoek?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.