Skip to content
HP Swart | Onderhoud episode artwork

Jul 2, 2023 58 min

HP Swart | Onderhoud

from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel

HP Swart | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met HP Swart, rugby speler vir die Luiperds. HP gee ons die kans om hom uit te vra oor sy rugby loopbaan as ook sy rol by die Luiperds. Ons gesels oor waar hy hy groot geword het, sy begin van die rugby loopbaan, ons praat ook oor sy krieket jare en hoe skool vir hom was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met HP te kon gesels oor die impak wat hy op die rugby wêreld het, dankie aan HP vir die awesome onderhoud! Geniet die een saam ons Links: HP Instagram: https://www.instagram.com/hpswart7 Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Volg Afrikaanse Manne op Facebook https://www.facebook.com/AfrikaanseManne Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Julie se luister boek vir die maand: Dan Carter: My Autobiography by Dan Carter: https://www.audible.com/pd/Dan-Carter-My-Autobiography-Audiobook/B017WQAC84?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

HP Swart | Onderhoud

0:00 58:50

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Afrikaanse Manne?

This episode is 58 minutes long.

When was this Afrikaanse Manne episode published?

This episode was published on July 2, 2023.

Can I download this Afrikaanse Manne episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.