EPISODE · Feb 26, 2024 · 25 MIN
Kompas 26 Februarie 2024
from Kompas · host RSG
Om 'n teaterproduksie op die planke te sit, is nie kinderspeletjies nie. Dit kos fyn beplaning en harde werk. Die persoon wat verantwoordelik is om die visie van die regisseur lewe te gee, is die verhoogbestuurder wat die tegniese span lei. Ons loer agter die skerms van 'n teaterproduksie, en leer wat die werk van 'n verhoogbestuurder behels.
NOW PLAYING
Kompas 26 Februarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 18, 2026 ·92m
Jun 17, 2026 ·8m
Jun 16, 2026 ·15m
Jun 14, 2026 ·46m