EPISODE · May 26, 2023 · 25 MIN
Kompas 26 Mei 2023
from Kompas · host RSG
Om die voordele te benut wat sosialemediaplatforms aan jou bied, moet jy ag slaan op 'n paar belangrike faktore. Justin Donald Esau, ‘n entrepreneur, vertel hoe jy jouself met sosiale media kan bemark. Nicole Jarvis, ‘n menslike hulpbronpraktisyn, vertel wat om eerder nie op sosiale media te plaas nie.
NOW PLAYING
Kompas 26 Mei 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 18, 2026 ·92m
Jun 17, 2026 ·8m
Jun 16, 2026 ·15m
Jun 14, 2026 ·46m