EPISODE · Dec 5, 2022 · 30 MIN
Kompas 5 Desember 2022
from Kompas · host RSG
Arehan Brand gesels met Miché van Wyk, ‘n dramastudent aan die Universiteit Stellenbosch wat onlangs haar eie produksie, Is Als Orraait in die Huis van die Here, op die planke gebring het. Miché vertel wat dit vir haar beteken om haar lewenslange droom te verwesenlik.
NOW PLAYING
Kompas 5 Desember 2022
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 18, 2026 ·92m
Jun 17, 2026 ·8m
Jun 16, 2026 ·15m
Jun 14, 2026 ·46m