EPISODE · Mar 9, 2023 · 20 MIN
Kompas 9 Maart 2023
from Kompas · host RSG
Mart-Leen Oosthuizen praat met ‘n verpleegster wat haar eie kliniek begin het. Sy gee raad vir jongmense en gesels oor die stigma van verpleegkunde. Sy vertel van haar struikelblokke toe sy pas die kliniek oopgemaak het, en van haar gunsteling deel van haar werk.
NOW PLAYING
Kompas 9 Maart 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 18, 2026 ·92m
Jun 17, 2026 ·8m
Jun 16, 2026 ·15m
Jun 14, 2026 ·46m