EPISODE · Jun 24, 2026 · 24 MIN
Kompas: Jou vakkeuse vir Graad 10
from Kompas · host RSG
24 Junie 2026: As daar een onderwerp is wat spanning kan veroorsaak, is dit leerders se vakkeuse vir Graad 10. Vir graad 9-leerders voel dit skielik asof hulle hele toekoms van dié besluit afhang. Watter vakke kies jy? Wat as jy verkeerd kies? Ons praat met Albert Keet, ’n opvoedkundige sielkundige, oor hoe leerders en ouers hierdie proses moet benader. Ons hoor ook by ’n paar graad 9-leerders hoe hulle oor vakkeuses voel.
Embed this episode
NOW PLAYING
Kompas: Jou vakkeuse vir Graad 10
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.