’N PADDA IS ‘N DING WAT SPRING, OF NIE? deur Kobus Rudolph episode artwork

EPISODE · Jul 2, 2026 · 27 MIN

’N PADDA IS ‘N DING WAT SPRING, OF NIE? deur Kobus Rudolph

from RSG Dokumentêr · host RSG

Hoekom kry mens paddas in jou huis? Kan ‘n padda muurklim? Hoekom verdrink paddas as hulle amfibieërs is? Kry mens vratjies van paddas? Is paddas giftig? Reën dit paddas as daar dan so baie paddas is wanneer dit reën? Hoekom kwaak ‘n padda? Hoe lank slaap ‘n padda in die winter? Waar bly paddas? Prof. Louis du Preez van die Departement Dierkunde aan die Noordwes-Universiteit doen al vir langer as 30 jaar navorsing op parasiete en paddas. Tydens sy navorsing het hy besef dat van die parasiete in die blase van paddas voorkom. Dit het gelei tot sy intense navorsing op paddas as amfibieërs. Hy en sy mede-navorsers het die afgelope twee dekades dit reggekry om unieke en pragtige, suiwer geluide van 160 verskillende paddaspesies op te neem.

NOW PLAYING

’N PADDA IS ‘N DING WAT SPRING, OF NIE? deur Kobus Rudolph

0:00 27:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Dokumentêr?

This episode is 27 minutes long.

When was this RSG Dokumentêr episode published?

This episode was published on July 2, 2026.

What is this episode about?

Hoekom kry mens paddas in jou huis? Kan ‘n padda muurklim? Hoekom verdrink paddas as hulle amfibieërs is? Kry mens vratjies van paddas? Is paddas giftig? Reën dit paddas as daar dan so baie paddas is wanneer dit reën? Hoekom kwaak ‘n padda? Hoe lank...

Can I download this RSG Dokumentêr episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!