EPISODE · Jan 6, 2026 · 9 MIN
Omdat ek weet wie Hy is... Ep.1
from InJesus Bybelstudie · host Jacques Loots
Josh Baldwin sing 'n lied wat begin met "I know who I am 'cause I know who He is", en hierdie woorde het my so so diep in my hart getref, dat ek graag 'n paar gedagtes met julle wil deel rondom dit.Ek heg vir julle 'n link by vir die liedjie. Ek het aanvanklik die liedjie na my boodskap bygesit, maar Spotify is huilerig oor die "copy rights".https://youtu.be/Ov9Ls4npIrc?si=pcmRo_tNPv_xPwN1
Embed this episode
Ready to play
Omdat ek weet wie Hy is... Ep.1
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.