PODK@K x AFRMNE
from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel
PODK@K x AFRMNE Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Francois & Aldert by Podk@k. Hulle gee ons die kans om hulle te vra oor hulle lewens & hulle nuwe Podcast, Podk@k. Hulle vertel ons oor hoe hulle die Podcast begin het, hoekom hulle begin het & 'n paar stories oor hulle lewe. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Aldert & Francois te kon praat oor hulle splinter nuwe podcast Podk@k, dankie aan hulle vir die awesome onderhoud! Geniet die een saam ons Podk@k Links: Spotify: https://open.spotify.com/show/0hqwPhE7UFxpPTneI0FIyn Instagram: https://www.instagram.com/podkak_show/ Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Volg Afrikaanse Manne op Facebook https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Maart se boek vir die maand: Fees van die ongenooides by PG du Plessis https://www.audible.com/pd/Fees-van-die-ongenooides-Feast-of-the-Uninvited-Audiobook/0624086631?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com
Embed this episode
No transcript yet.