Skip to content
Rohan Davis | Onderhoud episode artwork

Jan 8, 2023 49 min

Rohan Davis | Onderhoud

from Afrikaanse Manne Hosted by Hugo Swanepoel

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Rohan Davis. Rohan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy musiek & lewe, hy vertel oor die planne vir 2023, sy nuwe song & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Rohan te kon praat oor sy bydra in die Afrikaanse Musiek wêreld , dankie aan Rohan vir die awesome onderhoud. Geniet die een saam ons! Rohan Davis| Links: Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCXKK6FHI9y3sAkblPPkHO9g Instagram: https://www.instagram.com/rohan_davis/ Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Volg Afrikaanse Manne op Facebook https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Join Afrikaanse Manne se Six Nations Predictor league on Superbru! Jy kan ons Pool hier kry: https://www.superbru.com/sixnations/pool.php?p=12546611 Januarie se boek vir die maand: Kaiju: Battlefield Surgeon - Matt Dinniman https://www.audible.com/pd/Kaiju-Battlefield-Surgeon-Audiobook/1705209602?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Rohan Davis | Onderhoud

0:00 49:18

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Afrikaanse Manne?

This episode is 49 minutes long.

When was this Afrikaanse Manne episode published?

This episode was published on January 8, 2023.

Can I download this Afrikaanse Manne episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.