RSG Landbou 1 April 2024 episode artwork

EPISODE · Apr 1, 2024 · 22 MIN

RSG Landbou 1 April 2024

from RSG Landbou · host RSG

Ons kuier by die Griekwastad-skou. Meer as 600 diere is op 13 en 14 Maart geskou, en ons hoor wat ‘n paar van die beoordelaars oor die diere te sê gehad het. Wanneer ‘n werknemer ‘n besering aan diens opdoen, moet die relevante dokumentasie volgens wet korrek ingedien word. Beth Pretorius van WCA Solutions was een van die sprekers by ‘n Agbiz-werksessie oor beroepsveiligheid in die werksplek, en sy brei hieroor uit. Ons gesels ook met Arthur de Villiers van AG Bonsmara naby Vrede oor Bonsmara SA se Rooi Ras-geleentheid en hulle veiling op 10 April.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 1, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 1 April 2024

0:00 22:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 22 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on April 1, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!