RSG Landbou 1 Augustus 2024
from RSG Landbou Hosted by RSG
Suid-Afrika is ‘n klein speler in die wêreld van bloubessieproduksie, maar die gehalte van die vrugte is goed. Ons gesels hieroor met Elzette Schutte van Berries ZA. Mare Thompson is onlangs verkies as Aartappels SA se nuwe voorsitter. Hy vertel van hulle boerdery in die Christiana-omgewing en sy visie vir dié bedryf. Johan van den Berg is terug met weernuus, en Chris Derksen gesels oor vleispryse.
Embed this episode
No transcript yet.
Similar podcasts
Frequently asked questions
How long is this episode of RSG Landbou?
This episode is 23 minutes long.
When was this RSG Landbou episode published?
This episode was published on August 1, 2024.
Can I download this RSG Landbou episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.