RSG Landbou 1 Desember 2025 episode artwork

EPISODE · Dec 1, 2025 · 21 MIN

RSG Landbou 1 Desember 2025

from RSG Landbou · host RSG

Ons praat met die 84-jarige Andries Gouws oor sy 64 jaar lange loopbaan as joernalis, waarvan hy 51 jaar ‘n landbouskrywer was. Hy sê vir hom is joernalistiek nie ‘n werk nie, maar ‘n lewenswyse. Hy deel ‘n paar staaltjies en hoogtepunte met ons. Die Harrismith Distriksboere-unie het die jaar afgesluit met ‘n byeenkoms van boere uit die omgewing. Johann Kotzé van Agri SA was daar om terugvoer te gee van sy onlangse besoeke aan China en die VSA.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 1, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 1 Desember 2025

0:00 21:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 21 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on December 1, 2025.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!