EPISODE · Jan 1, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 1 Januarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Prof. Carlu van der Westhuizen is al langer as 20 jaar sameroeper van die beoordelaars van die jaarlikse Toyota SA/Agri SA Jongboerkompetisie. ‘n Groot leemte onder boere is hulle fokus op begrotings. Ons luister weer na die gesprek wat ons vroeër met hom gehad het. Die Suid-Afrikaanse pekanneutbedryf het die afgelope 20 jaar goeie groei getoon. RSG Landbou het Julie verlede jaar met Valdor Dudley van GWK Pecans hieroor gesels.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 1 Januarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.