EPISODE · Jan 1, 2026 · 25 MIN
RSG Landbou 1 Januarie 2026
from RSG Landbou · host RSG
Het jy geweet ongeveer 99% van Suid-Afrika se totale wolproduksie word in ‘n rou formaat uitgevoer? Daar is egter een maatskappy wat in 2017 besluit het om ‘n wolverwerkingsbesigheid te begin. Ons het in Oktober vanjaar hierdie onderneming in die Paarl besoek en met die stigter, Stefan Gerber van Gerber & Co, gesels. Ons hoor ook wat dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk te sê het oor plant- en swamvergiftiging by vee.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 1 Januarie 2026
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.