EPISODE · Jul 1, 2024 · 24 MIN
RSG Landbou 1 Julie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die jaarkongres van Agri SA word in Oktober met ‘n slinternuwe baadjie in Kaapstad aangebied. Ons hoor by Johann Kotzé wat dié geleentheid anders maak. Christopher Havenga van die Boran-beestelersgenootskap gesels oor hulle nasionale veiling wat op 13 Julie by die Afridome in Parys plaasvind. Ons kuier ook by Hendrik Odendaal op sy plaas in die Standerton-omgewing. Hy is een van drie finaliste in die 2024 Klimaatslim Ambassadeur-projek.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 1 Julie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.