EPISODE · Nov 1, 2023 · 24 MIN
RSG Landbou 1 November 2023
from RSG Landbou · host RSG
RSG Landbou het ‘n luisteraarsvraag ontvang oor die verskil tussen die verbruikersprys en produsenteprys van makadamianeute. Ons het by Pieter van der Westhuizen van die SA Makadamia-verwerkersforum gaan aanklop. Heinz Gruhn van die Otongovi-Hereford-stoetery in Namibië is by die LRF se jaarlikse veeskool as die Stoetteler van die Jaar aangewys. Ons vind meer uit oor hierdie besonderse Hereford-kudde.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 1 November 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.