RSG Landbou 1 November 2024 episode artwork

EPISODE · Nov 1, 2024 · 23 MIN

RSG Landbou 1 November 2024

from RSG Landbou · host RSG

Annalene Swanepoel, hoof van die Direktoraat Plantwetenskappe by die Wes-Kaapse Departement van Landbou, gee ’n oorsig van die navorsingsprojekte wat die afgelope jaar onderneem is. Die verdamping van plaasdamwater is iets wat veral gedurende die somermaande op die voorgrond is. Cobus Meiring van die Tuinroete Omgewingsforum sê dit kan aan die hand van innovasie met sukses verminder word. Professor Stephanie Midgeley praat oor die jongste uitgawe van Smart Agri Barometer. Dr. Chris de Brouwer was tot onlangs ‘n wetenskaplike bestuurder by die Departement Landbou in die Wes-Kaap. Dié afgetrede veekundige verduidelik hoe klimaatverandering navorsing oor vier dekades beïnvloed het.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 1, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

RSG Landbou 1 November 2024

0:00 23:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Landbou?

This episode is 23 minutes long.

When was this RSG Landbou episode published?

This episode was published on November 1, 2024.

Can I download this RSG Landbou episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!