EPISODE · Oct 1, 2025 · 25 MIN
RSG Landbou 1 Oktober 2025
from RSG Landbou · host RSG
Die South African Meat Industry Company het vanjaar oudergewoonte eer gebring aan kommersiële en opkomende bees-, lam-, vark- en boerbokprodusente by die prysuitdeling van hulle nasionale karkaskompetisie. Ons het daar met ‘n paar van die wenners gesels, en die uitvoerende direkteur, Tom Westphal, uitgevra oor SAMIC se visie. Met hoeveel kan sojaboonproduksie in Suid-Afrika nog groei? Prof. Ferdi Meyer het hierdie vraag tydens SACOTA se onlangse jaarvergadering beantwoord.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 1 Oktober 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.