EPISODE · Sep 1, 2025 · 23 MIN
RSG Landbou 1 September 2025
from RSG Landbou · host RSG
Beesboere verloor vyf tot tien persent van hulle kalwers in die kalwingseisoen. Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk praat oor die redes hiervoor, en gee raad. Ons praat met Nico Pont van Nutribase oor die waarde en toekoms van kuilvoer. Die Rhenostervallei en Beef on Grass Beefmasters-veiling vind op 13 September plaas. Hoe lyk die toekoms van landbou, veral in die Noord-Kaap? Dr. Johnny van der Merwe van AMT het by die Agri Noord-Kaap kongres met boere hieroor gepraat.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 1 September 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.