EPISODE · Aug 10, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 10 Augustus 2023
from RSG Landbou · host RSG
Dive in with Wagyu is die tema van die Wagyu-beestelersgenootskap se kongres wat vroeg in September in Franschhoek gehou word. Volgens Elandri du Bruyn sal die kongres meer interaktief wees, met onder andere ‘n sjef wat spesialiseer in die gaarmaak van unieke vleissnitte. Dit bly besig op die veilingsfront, en ons hoor wat Bos-Blanco en Jamica vir 17 Augustus beplan. Johan van den Berg praat soos altyd oor die weer, en Chris Derksen is op sy pos met vleispryse wat hierde week by veilings in die Noord-Vrystaat behaal is.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 10 Augustus 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.