EPISODE · Feb 10, 2025 · 24 MIN
RSG Landbou 10 Februarie 2025
from RSG Landbou · host RSG
Dit gaan nie goed met kleingraanprodusente in die Swartland nie. Dit het duidelik geword tydens Graan SA se eerste jaarvergadering in die Wes-Kaap, wat onlangs op Morreesburg gehou is. RSG Landbou het daar met Derek Mathews gesels. Hy praat ook oor tariewe, die liggingsdifferensiaal, en vrystellingsnormes vir nuwe koringkultivars. ieter van Wyk van die Riversdal Landbougenoorskap vertel waarna kan ons uitsien by vanjaar se Riversdalskou.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 10 Februarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.