EPISODE · Jan 10, 2024 · 22 MIN
RSG Landbou 10 Januarie 2024
from RSG Landbou · host RSG
Die somerseisoen vir veilings is hier en in RSG Landbou berig ons gereeld oor veilings. Maar wat is die waarde van ‘n veiling vir die produsent? Dieter Shutte van BKB beantwoord hierdie en ander vrae oor die huidige seisoen. Chrisjan Jansen van Vuuren van Lindsay Africa praat oor tegnologiese vooruitgang in spilpuntstelsels en hoe produsente met groot sukses dié tegnologie aanneem. Volgens Nedbank is biosekuriteit in Suid-Afrika die perfekte storm. Daneel Rossouw brei uit.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 10 Januarie 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.