EPISODE · Jul 10, 2023 · 25 MIN
RSG Landbou 10 Julie 2023
from RSG Landbou · host RSG
Die oudste Brangus-stoetery is in 1963 in Kwazulu-Natal gestig. Ons gesels met Kinnear Geldenhuys van Brangus SA oor die goeie moedereienskappe van dié ras en hulle nasionale veiling op 9 Augustus in Parys. Die impak van beurtkrag op landbou begin reeds by ‘n huishouding, sê Nicol Jansen. Hy praat in sy hoedanigheid as visepresident van Agri SA oor die impak van die kragkrisis, en hoe georganiseerde landbou voortdurend oplossings soek vir dié probleem. Martiens de Jager van Gulland Simmentalers gesels oor hulle 15de produksieveiling op 13 Julie.
Embed this episode
NOW PLAYING
RSG Landbou 10 Julie 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.